Donderdag 28 Mei 2015

Tien goue reels vir kamer verf!


Dis enige kind se begeerte om sy kamer of 'n meubelstuk te verf en die brawes (of dommes) onder ons fasiliteer hierdie behoefte om verskillende redes, 'n nuwe baba is oppad, eienaarskap of bloot 'n verandering!

Om 'n vloerlys te verf is goedkoop (ongeveer R30) en vinnig EN dis doenbaar vir 'n kleuter! Dit helder ook die kamer vinnig-vinnig op.

Ek sal voorstel dat ouers wat glad nie mors kan hanteer nie, glad nie hierdie aktiwiteit doen nie, want dit mors baie. Alhoewel die verf self baie min tyd in beslag neem, kan die voorbereiding en opruiming 'n uur of meer wees. Moet die aktiwiteit dus ook nie oorhaastig aanpak nie. 

Ek sal glad nie voorstel dat dit as groepsaktiwiteit gedoen word nie, maar ouers met hare op die tande sal twee kinders wel maklik kan hanteer.

Geniet die verwery!
























































































Geniet kreatief wees saam met jou kleuter!
Vind en hou van ons op fb of volg ons via ons e-pos lys.

Vrydag 15 Mei 2015

Toiletrol Manne!


Vandag maak ons prettige toiletrolmanne wat as speelding, stoorplek, geskenk of partytjie verassing kan dien.

Hulle is maklik om te maak, maar kleiner kleuters sal Mamma se hulp nodig het vir sekere elemente, bv. die maak van die gaatjies vir die arms.

Ons hoop jul geniet vandag se aktiwiteit. Laat ons gerus weet!



Geniet kreatief wees saam met jou kleuter!
Vind en hou van ons op fb of volg ons via ons e-pos lys!